STAPPE VIR DIE BESTEL VAN BOEKE  (harde kopie):

  1. Kliek op die boek wat u wil bestel. Die Notaboeke en Antwoordboekei s A4 en Vraestelboeke en Teorieboek is A5 formaat.
  2. Betaal die boek met u PayPal rekening, kredietkaart / debietkaart of met 'n kontant inbetaling "wire transfer".
  3. U sal die bevestiging van u bestelling per e-pos ontvang met u bestelling nommer daarin. Indien u met 'n kontant inbetaling "wire transfer" betaal, gebruik asseblief u bestelling nommer as verwysing. Die rekeningbesonderhede vir die inbetaling sal ook op die bevestiging van bestelling verskyn.
  4. Sodra betaling bevestig is, sal die boek aan u gepos word.
  5. Indien u enige probleme ondervind, kontak bothmaa@hswilgers.co.za vir hulp.
  6. Skole wat boeke wil bestel, kan my direk kontak by bothmaa@hswilgers.co.za en afslag sal gegee word op groot bestellings. 
  7. Die boeke is ook beskikbaar by Protea boekwinkels - doen gerus navraag by u naaste tak.


Home / Contact Us

© Copyright 2014 | Wiskunde Anibrand